Toets 2A Verbale Redenering laai nou …

1. 
Mooi is tot lelik soos groot is tot ___
2. 
Watter woord pas die minste by die ander vier?
3. 
Watter woord pas die minste by die ander vier?
4. 
Voltooi sodat 'n logiese volgorde verkry word:
eier  :  ____  :  _____
5. 
____ is tot rand soos jaar is tot ____?
6. 
Wat pas die beste by Renoster en Seekoei?
7. 
Groep : leier : volgeling
Span  :  Kaptein  :  ?
8. 
Die volgende kodes word aan motors toegeken:
PBS   Groot Blou Duitse motor
QDW   Klein Geel Franse motor
PAS   Groot Wit Duitse motor
PFW   Groot Swart Franse motor
QCS   Klein Groen Duitse motor

Wat sal die kode van ‘n Groot Geel Duitse motor wees?
9. 
Skip is tot vloot soos voël is tot _____?
10. 
Wat pas die beste by Drywer en Passasier?
11. 
Wat pas die beste by Aartappel en Beet?
12. 
Watter woord pas die minste by die ander vier?
13. 
Watter woord pas die minste by die ander vier?
14. 
Voltooi sodat die logiese volgorde verkry word:
skilpad  :  adder  :  jagluiperd
stadig  :  ____  :  ____
15. 
In ‘n klas het al die kinders ‘n nommer op die rug. Vyf kinders stap agtermekaar by die klaskamer uit. Nommer 6 is heel voor. Buite die klas gaan loop die agterste kind net agter die voorste een. Hulle volgorde is dan 6 9 3 4 1. Wat was hulle volgorde toe hulle by die klas uitgegaan het?
16. 
Liniaal is tot passer soos reguit is tot ____
17. 
Voltooi sodat ‘n logiese volgorde verkry word:
uil :  muis  :  donkerte
skaap  :  ____  :  ____
18. 
Voltooi sodat ‘n logiese volgorde verkry word:
Gevaar  :  Vrees  :  Veg
Geluid  :  ?  :  Skree
19. 
Dor is tot vrugbaar soos ____ is tot ____
20. 
Watter woord pas die minste by die ander vier?
21. 
Bewondering is tot Dapperheid soos Veragting is tot
22. 
Druppel is tot reën soos toeskouer is tot __
23. 
Maart het 31 dae. Op ‘n almanak is die eerste drie Maandae van Maart die 2de, 9de en 16de. Op watter dag sal 1 April val?
24. 
‘n Persoon het een 20c stuk en ‘n paar R2 stukke in sy sak. Hy wil ‘n buskaartjie van R2,50 koop. Wat is die kleinste aantal muntstukke wat hy met een slag, sonder om te kyk, moet uithaal sodat hy genoeg geld sal he om te betaal?
25. 
Hoeveel keer moet 'n reghoekige stuk paper gevou word sodat die gevoude stuk presies 1/8 van die oorspronklike stuk se grootte is?