Toets 3A Nie-Verbale Redenering

Die toets bestaan uit twee tipes verwante items wat figure as basis het.

Voorbeelde 

a. Tipe 1

 

In elke vraag staan die eerste twee figure in ‘n bepaalde verhouding tot mekaar. Die derde en vierde figure moet dan in dieselfde verhouding tot mekaar staan. Soek uit die vyf moontlike antwoorde A, B, C, D en E, die een wat in die plek van die vraagteken geplaas moet word.

b. Tipe 2

 

Elke vraag bestaan uit ‘n aantal figure wat ‘n reeks vorm. Soek onder die vyf moontlike antwoorde A, B, C, D en E, die een wat in die plek van die vraagteken geplaas moet word.

Hierdie toets bestaan uit 25 vrae. Werk so vinnig as moontlik. Indien jy ‘n vraag nie kan doen nie, gaan met die volgende een aan.