Die toets bestaan uit simboolgroepe (syfers, letters, name en figure) wat met mekaar vergelyk moet word.
Langs elke vraag verskyn 5 simboolgroepe naamlik A, B, C, D en E. Kies uit die 5 simboolgroepe die een wat nie presies net soos die ander vier groepe lyk nie.
Voorbeeld
a. B is die korrekte antwoord. Merk spasie B langs vraag a op die antwoord blad.