Toets 1A – Woordeskat

(Slegs vir persone wat die toets in Afrikaans aflĂȘ)

In hierdie toets moet die betekenis van woorde aangedui word.

Elke vraag het net een regte antwoord. Die vyf moontlike antwoorde is genommer A, B, C, D en E. As jy dink dat daar meer as een regte antwoord is, moet jy die een kies wat na jou mening die beste is.

Voorbeelde

a. Ontsaglik:

  1. Eerbied
  2. Tamaai
  3. Verby ster
  4. Weerhou
  5. Verswak

b. Woning:

  1. Hotel
  2. Winkel
  3. Kerk
  4. Huis
  5. Kantoor