Toets 4A Berekeninge laai nou …

1. 
17+13 + 8 + 11=?
2. 
26 – 14 – 9 = ?
3. 
Wat is die volgende getal in hierdie ry?
12   21   13   31   14 ?
4. 
Bereken
   861
– 473
       ?
5. 
(3 : 6) (9 : 12) (15 : ?)
6. 
Ek het R9 sakgeld. Marie het tweekeer soveel soos ek, terwyl Johan driekeer soveel soos Marie het. Hoeveel sakgeld het Johan?
7. 
\(\frac {{2}}{9}\) = \(\frac {{?}}{?}\)
8. 
252 ÷ 7 = ?
9. 
(16 : 3) (14 : 5) (12 : ?)
10. 
Watter getal pas nie in die ry nie?
17   22   27   30   37
11. 
250 ÷ \(\frac {{1}}{10}\) = 125 ÷ ?
12. 
( ▢ ÷ 7) + 39 = (24 ÷ 6) + 43
Dus ▢ = …
13. 
Watter getal pas nie in die ry nie?
43   37   31   26   19   13
14. 
( ▢ x 4 ) + 19 + 23 = (7 x 5) + 17 + 14
Dus ▢ = …
15. 
Indien 36 appels in drie hopies verdeel word in die verhouding 3 : 2 : 1, hoeveel appels sal daar in elke hopie wees?
16. 
▢ – 8 + 12 + 7 = 6 + 11 + 8
Dus ▢ = …
17. 
Daar is 27 leerlinge in ‘n klas. Indien ‘n derde van hulle seuns is, hoeveel meisies is daar?
18. 
144 ÷ ? = 72 ÷ 12
Dus ▢ = …
19. 
As twee getalle bymekaar getel word, is die totaal 61. Indien die twee getalle van mekaar afgetrek word, is die verskil 17. Wat is die twee getalle?
20. 
Wat is die kleinste getal wat van 97 afgetrek moet word sodat 13 presies daarin kan deel?
21. 
3\(\frac {{1}}{2}\) + 7\(\frac {{1}}{4}\) – 6\(\frac {{1}}{8}\) = ?
22. 
\(\frac {{2}}{3}\) x 62 = ? x 124
23. 
(13,5 – 8,7 )x 7,5 = ?
24. 
Wat is die volgende twee getalle in hierdie ry?
17   20   19   17   21   14   ?   ?
25. 
106 ÷ \(\frac {{1}}{3}\) = ? ÷ \(\frac {{1}}{6}\)