Toets 9 Geheue

Lees die paragrawe aandagtig deur en probeer soveel as moontlik van die inhoud onthou. Jy gaan eers twee ander toetse doen en daarna vrae oor die inhoud van die paragrawe beantwoord. ‘n Tydsberekening word gestel.